Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miljoen
miljoen [boodskap #125600] So, 05 Mei 2019 09:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
miljoen
Afbreking: mil•joen




Hooftelwoord: miljoen

Betekenis:
• Die getal 1 000 000; 10 tot die mag 6 of 'n duisend keer duisend.

Gebruik:
• As ek groot is wil ek 'n miljoen rand per jaar verdien.

Verwant:
• miljoenêr
• miljoenste

Vertaling:
Engels: million
Nederlands: miljoen


Selfstandige naamwoord: miljoen
Meervoud: miljoene
Verkleinwoord: miljoentjie
Meervoud van verkleining: miljoentjies

Betekenis:
• Die getal 1000000; 10 tot die mag 6 of 'n duisend keer duisend.

Gebruik:
Miljoen is 'n natuurlike getal wat op 999 999 volg en word deur 1 000 001 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Spreekwoord:
• Ek kan doen met 'n miljoen. [Het geld bitter nodig.]

Afkorting:
• milj.

Vertaling:
Engels: million
Nederlands: miljoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwikkel
Volgende onderwerp: verskillende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:13:56 MGT 2024