Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontwikkel
ontwikkel [boodskap #125599] So, 05 Mei 2019 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontwikkel
Afbreking: ont•wik•kel




Werkwoord: ontwikkel
Verlede tyd: het ontwikkel
Teenwoordige deelwoord: ontwikkelend
Verlede deelwoord: ontwikkeld

Betekenis:
• Om groter, beter, sterker of slimmer te word.
• Chemiese proses waartydens 'n beeld op beligte fotografiese materiaal sigbaar word.

Gebruik:
• Die sangonderwyser help om die leerling se stem te ontwikkel.
• Sy ontwikkel self haar films.

Verwant:
• ontwikkelaar
• ontwikkelbaar
• ontwikkeld
• ontwikkeling

Vertaling:
Engels: to develop, expand, evolve
Nederlands: ontwikkelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gereformeerde
Volgende onderwerp: miljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:57:12 MGT 2024