Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asook
asook [boodskap #125546] Wo, 01 Mei 2019 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
asook
Afbreking: as•ook




Voegwoord: asook

Betekenis:
• En ook; daarby ook.

Gebruik:
• Dit sluit koffie, asook koek in.
• Openbaring beskryf die oorwinning van die goeie oor die slegte, asook die einde van die huidige wêreld.

Sinoniem:
• en
• ook
• daarby
• ewenas
• asmede
• plus
• benewens
• mitsgaders

Vertaling:
Engels: also, as well as
Nederlands: alsook, alsmede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwys
Volgende onderwerp: kinders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:51:18 MGT 2024