Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » einde
einde [boodskap #125544] Wo, 01 Mei 2019 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
einde
Afbreking: ein•de
Uitspraak: /ˈəi̯n.də/




Selfstandige naamwoord: einde
Meervoud: eindes
Verkleinwoord: eindetjie
Meervoud van verkleining: eindetjies

Betekenis:
• Waar/wanneer iets stop; die oomblik of tyd wanneer iets ophou; die punt in ruimte of tyd as iets nie meer bestaan nie.
• As iemand doodgaan.

Gebruik:
• Aan die einde van die reënboog is 'n pot goud.
• Sy het aan die einde baie pyn gehad.

Antoniem:
• begin

Spreekwoord:
• Hy ken nie die einde van sy rykdom nie. [Baie ryk.]
• Tot die bitter einde toe. [Tot 'n mens nie meer verder kan gaan nie.]

Vertaling:
Engels: end, conclusion
Nederlands: eind, einde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarin
Volgende onderwerp: verwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:11:08 MGT 2024