Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gestig
gestig [boodskap #125507] Di, 30 April 2019 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gestig
Afbreking: ge•stig




Selfstandige naamwoord: gestig
Meervoud: gestigte
Verkleinwoord: gestiggie
Meervoud van verkleining: gesiggies

Betekenis:
• Inrigting waar persone behandel en/of onder dwang aangehou word; psigiatriese saal; malhuis.

Gebruik:
• Hulle moes haar by 'n gestig inboek.

Vertaling:
Engels: establishment
Nederlands: gesticht


Werkwoord: stig
Verlede tyd: het gestig
Teenwoordige deelwoord: gestigte

Betekenis:
• Verlede tyd van stig: die grondslag vir iets lê het; iets instel het.

Gebruik:
• Volgens legende is Rome op 21 April 753 v.C. deur Romulus gestig.

Vertaling:
Engels: established
Nederlands: stichtte, gevestigd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: universiteit
Volgende onderwerp: moes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:02:32 MGT 2024