Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemaak
gemaak [boodskap #125482] Ma, 29 April 2019 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemaak
Afbreking: ge•maak
Uitspraak: /mɑːk/




Werkwoord: maak
Verlede tyd: het gemaak
Teenwoordige deelwoord: makende
Verlede deelwoord: gemaakte

Betekenis:
• Wat vervaardig/ aanmekaarsit is; geskep is; gedoen of laat ontstaan het.

Gebruik:
• Ek het 'n draadkar gemaak.
• Wat het oom Kallie daar gemaak?

Spreekwoord:
• So gemaak en so laat staan. [Is soos hy/sy is; kan of wil nie verbeter nie.]

Vertaling:
Engels: made
Nederlands: gemaakt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hier
Volgende onderwerp: nasionale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:15:55 MGT 2024