Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hier (híér)
hier [boodskap #125481] Ma, 29 April 2019 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hier
Afbreking: hier
Uitspraak: /ɦir/




Bywoord: hier

Betekenis:
• Dui 'n plek, punt of tydstip by die spreker aan.

Gebruik:
• Ek is hier, maar jy is daar ver.
• Kom onmiddellik hier!

Spreekwoord:
Hier te kort en daar te lank. [Daar is besware en verskonings.]
Hier kiep-kiep, daar kiep-kiep, woerts in die hoekie. [Vlugtig en oppervlakkig.]

Antoniem:
• daar

Afgelei:
• hierbenewens
• hierbinne
• hierbo
• hierdie
• hierheen
• hiermee
• hieronder
• hiervan

Vertaling:
Engels: here, close by
Nederlands: hier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wees
Volgende onderwerp: gemaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:14:36 MGT 2024