Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Genade,wat gaan hier aan?
Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34659 is 'n antwoord op boodskap #34662] Vr, 22 September 2000 00:00 na volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek was 'n ruk lank weg gewees,maar is verbaas om te sien wat hier aan
die gang is:
Nog steeds dieselfde ou getjank oor rassisme,apartheid en die gewonder
oor die ou antie.

Maar die ding wat my die meeste verbaas is dat Gloudina en haar familie
ook gebaat het by apartheid.

Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
was?

boertjie
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34660 is 'n antwoord op boodskap #34659] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:39CBA5D9.336A428F@eskom.co.za...
>
> Maar die ding wat my die meeste verbaas is dat Gloudina en haar familie
> ook gebaat het by apartheid.
>
> Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
> volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
> was?

Maar natuurlik, volgens haar eie galbraak gebrabbel oor apartheidvarke in
die verlede. Die antie strompel oor haar eie woorde, en val haarself des
moers elke keer. Maar sy leer nie. Sy't nou seker al 500 plase so gekoop.
Sy't nog nie 'n simpel ou gediggie teegekom wat die frase "naam gatmaak"
bevat nie, so sy is nog nie bekend met die frase nie.
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34661 is 'n antwoord op boodskap #34659] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
<Boertjie skryf
=============knip============

.Is die : volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie
ook apartheidsvarke
: was?
:
: boertjie
~~~~~~~~~~~~~
as dit die waarheid is laat weet my asseblief boertjie, want
sy is nog steeds by my geblock. ek het haar verlede jaar
geblock en lees geen briewe wat haar aangehaal nie.
sodra sy van haar heilige perdjie afklim sal ek weer haar
bydraes lees en meskien daarop antwoord.
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34662 is 'n antwoord op boodskap #34659] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
> volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
> was?
>
>

Ou Boertjie daar by Eskom, 'n "apartheidsvark" is daardiemense wat die
apartheids-sisteem uitgedink en dit in werking
gehou het. Alle wit mense het by apartheid gebaat. Nie almal
is apartheidsvarke nie. Lou probeer die waarheid verdoesel
deur te verklaar dat almal wat by apartheid gebaat het (byna
al die witmense in SA) dus aandadig aan apartheid is. Miskien
is dit tot 'n sekere mate waar. Maar is darem 'n verskil tussen
P.W. Botha and Van Zyl Slabbert.

Gloudina
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34663 is 'n antwoord op boodskap #34662] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:8qg9cd$pqp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> =============knip============
> .Is die : volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie
> ook apartheidsvarke
> : was?
> :
> : boertjie
> ~~~~~~~~~~~~~
> as dit die waarheid is laat weet my asseblief boertjie, want
> sy is nog steeds by my geblock. ek het haar verlede jaar
> geblock en lees geen briewe wat haar aangehaal nie.
> sodra sy van haar heilige perdjie afklim sal ek weer haar
> bydraes lees en meskien daarop antwoord.

Tobie, dis waar. Ek jaag nou op haar gat en stamp bietjie haar bumper, wat
sy't mos die vermetelheid om mense as rassiste uit te skel en te beledig. En
dan kleim sy dat haar galblaas verwyder is!! Die dokter het net die ding
oopgesny, en nou loop al die gal in die binnegoed uit.
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34664 is 'n antwoord op boodskap #34662] Vr, 22 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CBBD82.37B41C@home.com...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>> Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
>> volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
>> was?

Ai, dis seer, nie waar nie Gloudina?

> Ou Boertjie daar by Eskom, 'n "apartheidsvark" is daardiemense wat die
> apartheids-sisteem uitgedink en dit in werking
> gehou het.

Dink oor jou definisie, ou diertjie. Ek weet dis regtig moeilik, maar
probeer. Jy sê hiermee dat van Louis Botha tot Jan Smuts en verder aan is
almal apartheidsvarke. EN jy sê dat almal wat SAP gestem het en almal wat
Nat gestem het, is ook apartheidsvarke. EN jy sê dat almal wat belasting
betaal het van 1910 tot 1994 is almal apartheidsvarke. Wat het jou pa en ma
en oupa en ouma gestem voor 1948? In fact, wat het hulle gestem in 1948? EN
jy sê dat almal wat by die staat en semi-staat gewerk het, is ook almal
apartheidsvarke. Waar het jou pa en ma en oupa en ouma gewerk? Waar het jy
en jou geliefde gewerk?

'n Aparheidsvark is mos, volgens JOU definisie, iemand wat "dit in werking
gehou het."

Toe toe toe. Geen backtracking nou nie.

> Nie almal
> is apartheidsvarke nie.

Nie volgens jou definisie nie.

> Maar is darem 'n verskil tussen
> P.W. Botha and Van Zyl Slabbert.

Ja, Van Zyl het 'n goeie haardos, en PW het vinniger as sy hare gegroei. Van
Zyl is die Bles Bridges van politiek. PW is... wel... hmmm... nie so 'n
smash hit met die vrouens nie. Wat nog?
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34712 is 'n antwoord op boodskap #34662] Sa, 23 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ok .... ek gaan haar unblock .... maar die eerstekeer as sy
weer kiloalfakilo gaan praat dan block weer.
Groete
Tobie
--

: Tobie, dis waar. Ek jaag nou op haar gat en stamp bietjie
haar bumper, wat
: sy't mos die vermetelheid om mense as rassiste uit te skel
en te beledig. En
: dan kleim sy dat haar galblaas verwyder is!! Die dokter
het net die ding
: oopgesny, en nou loop al die gal in die binnegoed uit.
:
:
:
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34726 is 'n antwoord op boodskap #34662] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ja seker, maar selfs sy kan 'n kans gegun word ......
sigh....

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

South African ringneck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm

Birdbehavior:
http://www.upatsix.com/liz/
-------------------------
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

jgj skryf in boodskap news:fFjz5.4442$Z06.35855@news-server.bigpond.net.au...
:
: Tobie wrote in message
: news:8qit7d$d8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
: | ok .... ek gaan haar unblock .... maar die eerstekeer as sy
: | weer kiloalfakilo gaan praat dan block weer.
: | Groete
: | Tobie
: | --
: hehehe...
:
: dit beteken dat jy haar na die eerste boodskap weer gaan block....
:
: hehehehe
:
: jgj
:
:
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34727 is 'n antwoord op boodskap #34662] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tobie skryf in boodskap news:8qit7d$d8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| ok .... ek gaan haar unblock .... maar die eerstekeer as sy
| weer kiloalfakilo gaan praat dan block weer.
| Groete
| Tobie
| --
hehehe...

dit beteken dat jy haar na die eerste boodskap weer gaan block....

hehehehe

jgj
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34875 is 'n antwoord op boodskap #34662] Wo, 27 September 2000 06:13 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
BSB! Moenie woorde in my mond lê nie - uiteindelik - na jare en jare -
erken jy dat jou gesin ook by appartheid gebaat het. Aprtheidsvarke is
nou nie eintlik 'n woord in my woordeskat nie ... dit is jy wat so nou
en dan vergeet wat jy voorheen gesê het .. ek los maar die AV
definisies vir jou om te chop en change saam met die seisoene!

@home.com wrote:
>
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
>> volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
>> was?
>>
>
> Ou Boertjie daar by Eskom, 'n "apartheidsvark" is daardiemense wat die
> apartheids-sisteem uitgedink en dit in werking
> gehou het. Alle wit mense het by apartheid gebaat. Nie almal
> is apartheidsvarke nie. Lou probeer die waarheid verdoesel
> deur te verklaar dat almal wat by apartheid gebaat het (byna
> al die witmense in SA) dus aandadig aan apartheid is. Miskien
> is dit tot 'n sekere mate waar. Maar is darem 'n verskil tussen
> P.W. Botha and Van Zyl Slabbert.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan.
Volgende onderwerp: Riaan en die Hologram se pornografiese gesprek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:07:07 MGT 2024