Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Arseen (arsenik) is 'n kristallyne element, simbool As; atoomgewig 74.91; atoomgetal 33. Sy menigvuldige verbindinge is uiters giftig. Dit word gebruik as pesdoders, onkruiddoders, insekdoders en ook in verskeie legerings.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.