Sensuur van hierdie nuusgroep [boodskap #8647 is 'n antwoord op boodskap #8648] |
Di, 25 Februarie 1997 00:00 |
Vyg
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit kom voor of sekere artikels van die nuusgroep
afgehaal is een of meer dae na dit gepos is na dit
reeds op die nuusgroep verskyn het.
Is hierdie nuusgroep "moderated" ?
Ek het in die engelse SA nuusgroep gelees
dat binêre hegsels nie in sekere groepe gepos
mag word nie, wat van hierdie nuusgroep ?
Ek het 'n jpeg gepos (afrikaanse cartoon)
kan iemand bevestig of hulle die jpeg gelees
het, dit kom voor of die jpeg verwyder is.
dankie en groete
Vyg
|
|
|
Re: Sensuur van hierdie nuusgroep [boodskap #8648 is 'n antwoord op boodskap #8647] |
Di, 25 Februarie 1997 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Feb 1997 08:27:07 GMT, vy...@loxinfo.co.th wrote:
<<<>Ek het in die engelse SA nuusgroep gelees
> dat binêre hegsels nie in sekere groepe gepos
> mag word nie,>>>
Die ou vrae duik op: Se wie? En wat kan hulle doen?
Die groep is nie moderated so ver ek weet nie.
En ek kon nog nie agterkom dat iets van my verander word nie.
Maar SP's se servers kan partykeer goed terughou.
Ek dink dis bloot tegnies.
Onder meer die roete wat dit volg om die wêreld, vermoed ek.
Ek dink ek het 'n jpeg van jou gesien. Ek het dit nie afgelaai nie,
maar dit lui 'n klokkie.
Die is gepos Dinsdagmiddag laat in Johannesburg.
|
|
|
Re: Sensuur van hierdie nuusgroep [boodskap #8658 is 'n antwoord op boodskap #8648] |
Wo, 26 Februarie 1997 00:00 |
Marc[2]
Boodskappe: 11 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Tue, 25 Feb 1997 16:10:02 GMT, fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> On Tue, 25 Feb 1997 08:27:07 GMT, vy...@loxinfo.co.th wrote:
>
<<<>Ek het in die engelse SA nuusgroep gelees
>> dat binêre hegsels nie in sekere groepe gepos
>> mag word nie,>>>
>
> Die ou vrae duik op: Se wie? En wat kan hulle doen?
Daar is eintlik 'n groep mense wat die nuusgroepe elektronies
patroleer, en uitkyk vir groot binere lêers (en ander goed). As hulle
programme so iets sien, dan kanselleer dit daardie artikel, en redelik
vinnig verdwyn (so vinnig as wat die kansellasie oor die wêreld
propageer) die ding.
Kyk op news.admin.net-abuse.* vir al die redes hoekom goed
gekanselleer word. Of, kyk by
http://www.cybernothing.org/faqs/net-abuse-faq.html
Marc
|
|
|