Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Arles-arena.Arles is 'n stad in Suid-Frankryk aan die Rhône-rivier. Die stad besit ou Romeinse oorblyfsels en is bekend deur skilderye van Vincent van Gogh.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.