Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deel
deel [boodskap #125388] Sa, 20 April 2019 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deel
Afbreking: deel




Selfstandige naamwoord: deel
Meervoud: dele
Verkleinwoord: deeltjie
Meervoud van verkleining: deeltjies

Betekenis:
• Minder as die geheel; 'n stuk of porsie van iets groters.

Gebruik:
• Die Wes-Kaap is deel van Suid-Afrika.

Spreekwoord:
• Part nog deel aan iets hê. [Glad geen deel hê aan iets nie.]

Vertaling:
Engels: part, piece, share, portion
Nederlands: deel


Werkwoord: deel
Verlede tyd: het gedeel
Teenwoordige deelwoord: delende
Verlede deelwoord: gedeelde

Betekenis:
• In twee of meer stukke splits of breek.
• 'n Gedeelte kry; saam met ander gebruik.
• Wiskundige berekening.

Gebruik:
Deel die koek gelykop tussen julle.
• Ons deel 'n huis.
Deel 10 deur 2.

Spreekwoord:
• Sy deel die lakens uit. [Sy speel baas.]

Vertaling:
Engels: to share; to divide
Nederlands: deel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eeu
Volgende onderwerp: stad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:44:33 MGT 2024