Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ander
ander [boodskap #125347] Vr, 19 April 2019 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ander
Afbreking: an•der
Uitspraak: /ˈɑn.dɛr/




Byvoeglike naamwoord: ander
Attributief: ander, andere

Betekenis:
• Wat verskillend is; nie dieselfde nie.
• Wat vreemd of onbekend is.
• Die orige; res; nie hierdie nie.

Gebruik:
• Die rok is 'n ander kleur as die bloes. Kies 'n ander een.
• Ons gaan een of ander kar koop.
• Waar is jou ander skoene?

Vertaling:
Engels: other, another, different, second
Nederlands: ander


Selfstandige naamwoord: ander
Meervoud: ander, andere

Betekenis:
• Die wat verskil en nie dieselfde is nie.

Gebruik:
• Die ander is leliker.

Wisselvorm:
• andere

Afgelei:
• anderhalf
• anders
• andersinds
• andersom
• verander

Vertaling:
Engels: other
Nederlands: ander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kan
Volgende onderwerp: een
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:11:02 MGT 2024