Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerste
eerste [boodskap #125343] Vr, 19 April 2019 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerste
Afbreking: eer•ste
Uitspraak: /ˈeːr.stə/




Rangelwoord: eerste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord een (1); nommer een in 'n ry.
• Voor enige ander, of die beste.
• Wat nog nie vantevore gebeur het nie.

Gebruik:
• Sy het eerste in die wedloop geëindig.
• Hierdie een is my eerste keuse.
• Neil Armstrong was die eerste mens wat op die maan geloop het.

Afkorting:
• 1e
• 1ste

Antoniem:
• laaste

Afgelei:
• allereerste
• eerstehulp

Vertaling:
Engels: first
Nederlands: eerste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daar
Volgende onderwerp: soos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:40:57 MGT 2024