Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daar
daar [boodskap #125342] Vr, 19 April 2019 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daar
Afbreking: daar
Uitspraak: /dɑːr/




Bywoord: daar

Betekenis:
• Dui 'n plek, punt of tydstip weg van die spreker aan.

Gebruik:
• Ek is hier, jy is daar.
Daar waar die son en die maan ondergaan, Bokkie ons moet huis toe gaan.

Antoniem:
• hier

Afgelei:
• daaraan
• daaragter
• daarby
• daardeur
• daardie
• daarheen
• daarin
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvandaan
• daarvoor

Vertaling:
Engels: there
Nederlands: daar


Onbepaalde voornaamwoord: daar

Betekenis:
• Dui op iets in die algemeen en nie na 'n spesifieke plek nie.

Gebruik:
Daar waai vandag 'n sterk wind.

Vertaling:
Engels: there
Nederlands: daar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierdie
Volgende onderwerp: eerste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:05:06 MGT 2024