Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5891] The Taal
DS: [AFRIKAANS:5891] The Taal [boodskap #5595 is 'n antwoord op boodskap #5617] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 10:40
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5891] The Taal

Ha! kyk wat sien ek in gister (30 Januarie) se Cape Times:

" ... The Official Table of Precedence almost avoids a sexist blaps
by using an interchangeable qualification. ... "

Afrikaans leef selfs in die Cape Times!

Die stukkie gaan oor protokol en wie is belangriker as wie. Bv die
Groot Krokodil is nog voor die lede van die kabinet, vir wat dit werd
is (kyk maar na my sig.)

Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
DS: [AFRIKAANS:5911] Re: The Taal [boodskap #5596 is 'n antwoord op boodskap #5595] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Marius Swart[SMTP...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 15:07
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5911] Re: The Taal

> Inderdaad. The Citizen se Pretoria-kantoor word beman (is daar al 'n
nie-seksitiese Afrikaanse woord bedink vir beman??) deur
Afrikaans-sprekende joernaliste.
>
> Hoepel

Hoepel, gebruik jy windows95 se pos fasiliteit? Ek sien dit breek nie lang
lyne
op sinvolle plekke af nie. Ek weet van ander wat 'n probleem daarmee het.

Groete
arius
DS: [AFRIKAANS:5894] Re: The Taal [boodskap #5604 is 'n antwoord op boodskap #5595] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 11:10
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5894] Re: The Taal

On 31 Jan 96 at 9:40, Dullaart, JF, Franz wrote:

> Ha! kyk wat sien ek in gister (30 Januarie) se Cape Times:
>
> " ... The Official Table of Precedence almost avoids a sexist blaps
> by using an interchangeable qualification. ... "
>
> Afrikaans leef selfs in die Cape Times!

Merkwaardig!

Hier in Pretoria antwoord The Citizen hul telefoon in Afrikaans -
maar dis seker tekenend van iets heel anders :-))

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
DS: [AFRIKAANS:5895] Re: The Taal [boodskap #5605 is 'n antwoord op boodskap #5595] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Fanus Johnson[SMTP:"Fanus Johnson"@casa.co.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 11:10
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5895] Re: The Taal

Joop skryf :

> " ... The Official Table of Precedence almost avoids a sexist blaps
> by using an interchangeable qualification. ... "
>
> Afrikaans leef selfs in die Cape Times!
>
Fanus voeg by :

Gister het Radio 702( als in Ingels natuurlik ) oor hul nuusbulletin gepraat van die
'bosberaad' wat grondwetskrywers gaan hou. Dit lyk vir my hulle kon nog nie 'n
Engelse woord daarvoor vind nie.

Groetnis
DS: [AFRIKAANS:5910] Re: The Taal [boodskap #5617 is 'n antwoord op boodskap #5595] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: hsch...@cis.co.za[SMTP:h...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 14:21
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5910] Re: The Taal

Inderdaad. The Citizen se Pretoria-kantoor word beman (is daar al 'n
nie-seksitiese Afrikaanse woord bedink vir beman??) deur
Afrikaans-sprekende joernaliste.

Hoepel
DS: [AFRIKAANS:5904] Re: The Taal [boodskap #5623 is 'n antwoord op boodskap #5595] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dirk Laurie[SMTP:d...@calvyn.puk.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 13:06
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5904] Re: The Taal

Fanus skryf:
> Gister het Radio 702( als in Ingels natuurlik ) oor hul nuusbulletin gepraat van die
> 'bosberaad' wat grondwetskrywers gaan hou. Dit lyk vir my hulle kon nog nie 'n
> Engelse woord daarvoor vind nie.
Wat van 'bundu indaba'? Albei woorde kom voor in die 'Dictionary of South
African English. :-)

Dirk
Re: DS: [AFRIKAANS:5910] Re: The Taal [boodskap #5648 is 'n antwoord op boodskap #5595] Do, 01 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 14:21[/color]
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5910] Re: The Taal

> Inderdaad. The Citizen se Pretoria-kantoor word beman (is daar al 'n
> nie-seksitiese Afrikaanse woord bedink vir beman??) >>>

Be-persoon?.
Om te rym Personhole in plaas van Manhole, Doberperson Pinscher in
plaas van Dobenmann en so aan....
:)
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5936] Re: Doppers
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5841] Revisited
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:45:48 MGT 2024