Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Antipodes
Antipodes [boodskap #125231] Do, 28 Maart 2019 16:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wêreldkaart wat elke punt se antipode aandui.
Wêreldkaart wat elke punt se antipode aandui.
Antipodes is landstreke aan die teenoorgestelde kante van die aardbol geleë, d.w.s. plekke wat deur ’n reguit lyn deur die middel van die wêreld met mekaar verbind sou word. Wellington, noord-suid, is byna die antipode van Madrid, Spanje; en die antipode van Johannesburg (ca. 28° O.L. en 26° S.Br.) is ’n punt 152° W.L. en ca. 26° N.Br., ’n paar honderd myl noord-noordoos van Hawaii.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Antiogus
Volgende onderwerp: Antitese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:33:18 MGT 2024