Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Antiochië
Antiochië [boodskap #125226] Do, 28 Maart 2019 11:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Antiochië kan na een van die volgende verwys:

1. 'n Antieke Griekse stad, nou in Turkye, net wes van Aleppo. Eertyds hoofstad van die Seleucide-ryk. Die volgelinge van Christus is vir die eerste maal hier Christene genoem. Tydens die Kruistogte was Antiochië ’n vorstedom.

2. Antiochië in Pisidië ('n voormalige Romeinse provinsie), nou in Turkye, waar Paulus eweneens gewerk het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Antink, Margo
Volgende onderwerp: Antiogus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:56:14 MGT 2024