Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Antink, Margo
Antink, Margo [boodskap #125225] Do, 28 Maart 2019 10:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Margo Antink (1869-1957) was 'n Nederlandse romanskryfster. Met Carel Scharten getroud en skryf saam met hom ’n groot aantal romans. Sy skryf ook etlike afsonderlik onder haar eie naam. Maak veral naam deur haar Sprotje (eerste deel 1906, tweede en derde 1909). Later verskyn Angelina's Huwelijk (1916) en In den vrijen Amerikaan (1921). Hierdie boeke staan op hoër letterkundige peil as dié wat gesamentlik geskryf is en waarvan die bekendste is: Een Huis vol Mensen (1908), ’t Geluk Hangt als een Druiventros (1919) en Het Leven van Francesco Campana (drie dele 1923 - 25).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Antimoon
Volgende onderwerp: Antiochië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:20:12 MGT 2024