Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Annam
Annam [boodskap #125201] Di, 26 Maart 2019 07:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou kaart wat die ligging van Annam in die huidige Viëtnam aandui.
'n Ou kaart wat die ligging van Annam in die huidige Viëtnam aandui.
Annam is 'n gewese Franse protektoraat in die huidige Viëtnam aan die kus van Agter-Indië. Dit was tot 1950 'n keiserryk gewees en die land se hoofstad was Hué. In 1954 is die gebied in twee binne Viëtnam gedeel. Die gebied voer rys, katoen, sy, ens. uit.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anna van Kleef
Volgende onderwerp: Annapolis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:21:29 MGT 2024