Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anna van Kleef
Anna van Kleef [boodskap #125200] Di, 26 Maart 2019 07:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Portret van Anna van Kleef.
Portret van Anna van Kleef.
Anna van Kleef (1515 - 57) was vir 'n kort tyd in 1540 die was koningin van Engeland. Sy was die vierde eggenote van Hendrik VIII van Engeland. Die huwelik is egter nooit seksueel voltrek nie en sy is toe nie as koningin-gemalin gekroon nie. Sy ontvang 'n groot bedrag as skikking en daar is na haar as "die koning se geliefde suster" verwys. Sy is agt weke voor haar 42ste verjaarsdag oorlede, waarskynlik aan kanker, en is die Westminster-abdy begrawe.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anna van Groot-Brittanje
Volgende onderwerp: Annam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 12:18:15 MGT 2024