Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
AnhidrietAnhidriet is 'n wit, kristalvormige mineraal, ook genoem kalsiumsulfaat met chemiese formule CaSO4. Dit is die anhidride (waterlose variant) van gips (CaSO4.2H2O). Sien Anhidride.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.