Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anhidride
Anhidride [boodskap #125195] Ma, 25 Maart 2019 06:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Voorstelling van 'n suuranhidride
Voorstelling van 'n suuranhidride
Anhidrides is verbindinge wat verkry word deur water uit ’n ander verbinding te verwyder. As voorbeeld word swawel-triokside, SO3, verkry wanneer water uit swawelsuur, H2SO4, verwyder word. Die term is afgelei van Grieks ἄνυδρος ánudros, watervry of sonder water.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anhalt
Volgende onderwerp: Anhidriet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 14:57:18 MGT 2024