Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Amasone wat vir oorlog voorberei.
Die Amasones was krygshaftige vroue in ou Griekse verhale wat te perd tot die stryd uitgetrek het. Hulle was aggressief en brutaal, en hul hoofdoel in die lewe was om oorlog te maak. Deesdae is die naam sinoniem met vrouevegters in die algemeen.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.