Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aleppo
Aleppo [boodskap #124943] Sa, 09 Maart 2019 09:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor Aleppo, 1919.
Uitsig oor Aleppo, 1919.
Aleppo is 'n groot stad in Sirië. Die stad lê in die noordweste van die land naby die Turkse grens. Aleppo word al vir minstens 8000 jaar bewoon en is een van die oudste konstant bewoonde stede ter wêreld. Dit is ’n groot handelsentrum en ’n eindpunt van die Irak-pypleiding.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aleoete
Volgende onderwerp: Aletrino, Arnold
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:12:21 MGT 2024