Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alcott, Louisa May
Alcott, Louisa May [boodskap #124934] Do, 07 Maart 2019 19:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Louisa May Alcott
Louisa May Alcott
Louisa May Alcott (1832 - 88) was 'n Amerikaanse skryfster van verskeie gewilde meisiesboeke. Sy is veral bekend vir Little Women (1868), wat gedeeltelik op haar eie jeugervaringe met haar drie susters gebaseer is. Sy het dié boek opgevolg met Little Men (1871) en Jo's Boys (1886).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alcoforado, Marianna
Volgende onderwerp: Alcuïnus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:28:41 MGT 2024