Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Louisa May Alcott (1832 - 88) was 'n Amerikaanse skryfster van verskeie gewilde meisiesboeke. Sy is veral bekend vir Little Women (1868), wat gedeeltelik op haar eie jeugervaringe met haar drie susters gebaseer is. Sy het dié boek opgevolg met Little Men (1871) en Jo's Boys (1886).
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.