Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alban
Alban [boodskap #124903] So, 03 Maart 2019 18:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alban (Albanus) was 'n Britse heilige en martelaar van die 3de eeu. Daar word gemeen dat hy in Verulamium (nou St. Albans, Engeland) gebore is.

Alban was die eerste Britse Christelike martelaar. Hy word vereer as 'n heilige in die Anglikaanse Kerk, Rooms-Katolieke Kerk en Ortodokse Kerke. Sy feesdag in die Anglikaanse Kerk is 22 Junie. Die Engelse plek St. Albans is na hom vernoem.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alaska
Volgende onderwerp: Albaniƫ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:58:30 MGT 2024