Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alarik I
Alarik I [boodskap #124901] So, 03 Maart 2019 15:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alarik I (376 - 410) was koning van die Wes-Gote. Hy het aanvanklik as 'n generaal vir die Romeine geveg. Later het hy teen die Romeinse Ryk gedraai. Hy het Rome ingeneem en geplunder in 410 n.C (die eerste Germaanse leier wat dit kon regkry). Hierdie gebeurtenis het die einde van die "klassieke oudheid" en die begin van die Donker Eeue aangedui.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alarcón, Pedro Antonio de
Volgende onderwerp: Alaska
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:52:29 MGT 2024