Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akoniet (Monnikskap)
Akoniet [boodskap #124887] So, 03 Maart 2019 09:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Akoniet of monnikskap is plante uit die geslag Aconitum. Dit is giftige plante met 'n spilvormige wortel, getande blare en groot (meestal) blou, helmvormige blomme.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Akkumulatore en batterye
Volgende onderwerp: Akropolis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:58:01 MGT 2024