Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akoniet (Monnikskap)
Akoniet [boodskap #124887] |
Sun, 03 March 2019 09:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Akoniet of monnikskap is plante uit die geslag Aconitum. Dit is giftige plante met 'n spilvormige wortel, getande blare en groot (meestal) blou, helmvormige blomme.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:43 UTC 2025
|