Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ainoes (Ainoe)
Ainoes [boodskap #124863] Do, 28 Februarie 2019 15:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Ainoes (enkelvoud: Ainoe) is 'n inheemse volk van Noord-Japan. Hulle het lang, swart, golwende hare. Ainoe beteken "mens" en hulle praat die Ainoe-taal. Hulle was tot onlangs gedeeltelik beskaaf en het as tradisionele jagter-versamelaars geleef.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aidan
Volgende onderwerp: Ainsworth, William Harrison
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:18:25 MGT 2024