Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aidan
Aidan [boodskap #124862] |
Thu, 28 February 2019 15:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aidan (oorlede 651) was 'n monnik van Iona ('n eiland aan die weskus van Skotland) en 'n Christelike sendeling. Hy het koning Oswald van Northumbrië bekeer. Hy het op die eiland Lindisfame (Holy Island) gewoon en was sy eerste biskop.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
Ai |
Volgende onderwerp: |
Ainoes |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:12 UTC 2025
|