Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Agthoek (Oktagoon)
Agthoek [boodskap #124852] Wo, 27 Februarie 2019 06:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Stopteken is 'n voorbeeld van 'n agthoek.
'n Stopteken is 'n voorbeeld van 'n agthoek.
'n Agthoek is 'n geslote vlakfiguur in die meetkunde met agt (8) kante en agt (8) hoeke. Die stopteken op die hoek van meeste strate is 'n voorbeeld van 'n agthoek. 'n Reëlmatige agthoek se sye is almal ewe lank, terwyl 'n onreëlmatige agthoek ongelyke sye het.

Alternatiewe spelling: aghoek / oktogoon / oktagoon.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Agterlaaier
Volgende onderwerp: Ahasveros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 14:00:09 MGT 2024