Tuis » Taal » Ensiklopedie » Agrippina
Agrippina [boodskap #124848] |
Di., 26 Februarie 2019 07:12 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Agrippina kan na een van die volgende verwys:
1. Die dogter van M.V. Agrippa; vrou van Germanicus en moeder van Caligula.
2. (16 - 59 n.C.) dogter van (1); moeder van Nero wat haar laat doodmaak het nadat sy Claudius, haar derde eggenoot, vermoor het.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 06:04:20 UTC 2025
|