Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afslaer
Afslaer [boodskap #124829] Wed, 20 February 2019 20:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Afslaer is 'n persoon wat openbare veilings (verkopings) lei. Afslaers moet oor 'n lisensie beskik wat hom/haar magtig om goedere en vaste eiendomme aan die hoogste bieër te verkoop.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Abdy
Volgende onderwerp: Agaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 23:18:54 UTC 2025