Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Stop die backup!
Stop die backup! [boodskap #1061] Vr, 27 Junie 2003 20:13 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
>
> ..:-) ek is besig om 'n backup CD te maak.
> My backups bêre ek op 'n tweede hardeskyf
> en ek het programme daar wat ek nie kan verloor nie.
> En 'n hardeskyf pak partykeer op, so CD is die ding:-)
>
> Speedy
>

Wat kan jy nie verloor nie? Jou kliënte (vorige en aanstaande)lys? Is
dit nie gevaarlik om al die bewyse op 'n hardeskyf te hê nie? Wat as
die manne in blou opdaag en slim genoeg is om die rekenaar te
konfiskeer?

Lorinda
Re: Stop die backup! [boodskap #1062 is 'n antwoord op boodskap #1061] Vr, 27 Junie 2003 20:27 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Jun 2003 13:13:27 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Conzales wrote:
>>
>> ..:-) ek is besig om 'n backup CD te maak.
>> My backups bêre ek op 'n tweede hardeskyf
>> en ek het programme daar wat ek nie kan verloor nie.
>> En 'n hardeskyf pak partykeer op, so CD is die ding:-)
>>
>> Speedy
>>
>
> Wat kan jy nie verloor nie? Jou kliënte (vorige en aanstaande)lys? Is
> dit nie gevaarlik om al die bewyse op 'n hardeskyf te hê nie? Wat as
> die manne in blou opdaag en slim genoeg is om die rekenaar te
> konfiskeer?
>
> Lorinda


Verdomp!!! Wat sal ek sonder jou doen!

Speedy
in 'n érge verleenrheid
Vorige onderwerp: --o0o--
Volgende onderwerp: MICROSOFT PROGRAMMATUUR IN AFRIKAANS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:05:31 MGT 2024