Adamsbrug [boodskap #124776] |
Wed, 13 February 2019 10:52 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Adamsbrug is 'n reeks rotse en sandbanke in die see tussen Indië en Sri Lanka (Ceylon). Dit is 48 kilometer lank en skei die Golf van Mannar van die Straat van Palk. Volgens geoloë het dit vroeër 'n landverbinding tussen Indië en Sri Lanka gebied.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|