Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adams, John
Adams, John [boodskap #124773] |
Wo., 13 Februarie 2019 10:39 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
John Adams (1735-1826) was die 2de president van die V.S.A. (1797-1801). Hy het gehelp om die Onafhanklikheidsverklaring op te stel en was die eerste Amerikaanse ambassadeur in Engeland (1785).
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 09:50:28 UTC 2025
|