Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adamant
Adamant [boodskap #124771] |
Wo., 13 Februarie 2019 10:34 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Adamant is harde klip aangetref in die Griekse eiland Naxos.
Vandaar die term ook vir enigiets wat geweldig hard of iemand wat hardkoppig (onversetlik, ontoegeeflik) is.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:38:51 UTC 2025
|