Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Actium is die voorgebergte aan die weskus van Griekeland. In die nabyheid het Octavianus (later keiser Augustus) Antonius en Cleopatra in 31 v.C. verslaan.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.