Akko [boodskap #124764] |
Ma, 11 Februarie 2019 20:11 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Akko (ook Acre) is 'n hawestad in Israel tussen die Middellandse See en die berg Karmel. Dit is die toneel van Richard Leeuehart se oorwinning 1191. In 1918 is dit deur die Britte van die Turke geneem. In die Ou Testament word die stad Akko genoem, in die Nuwe Testament Ptolemaïs. Tydens die kruistogte was dit bekend as St. Jean d’Acre.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|