Achajers [boodskap #124758] |
So, 10 Februarie 2019 19:43 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Achajers of Acheërs (Grieks: Achaioi) was Homerus se naam vir die Grieke in die Trojaanse oorlog. Achaje was 'n gewes in die Noorde van die Peloponnesus wat deur die Achajers (Griekssprekende stamme) bewoon was. Die stadstate van die streek het later ’n konfederasie bekend as die Achajerbond gestig, wat in die 3de en 2de eeu v.C. invloedryk was.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|