Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Dominee Tienie Benadé
Dominee Tienie Benadé [boodskap #124711] Do, 31 Januarie 2019 19:29
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dominee Tienie Benadé is 'n rolprent wat op 25 Januarie 2019 in teaters begin draai het. Die prent is gebaseer op Dana Snyman se toneelstuk Klaagliedere, oor ’n predikant van ’n sukkelende gemeente met 'n krimpende lidmaattal. Tinie kom by 'n kruispad te staan wat sy loopbaan, sy huwelik en sy geloof toets. Hy probeer hard om sy selfvertroue terug te wen en weer 'n lig vir die mense om hom te word. Hierdie komedie het ’n dieper boodskap wat meesterlik deur Frank Opperman vertolk word.



Vind meer inligting op ImDB.
Vorige onderwerp: You Don't Mess With the Zohan
Volgende onderwerp: Lui maar op Belinda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:54:35 MGT 2024