Zeerust [boodskap #124683] |
Thu, 24 January 2019 17:01 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Zeerust is 'n dorp in die Wes-Transvaal. In 1868 gestig en vernoem na D.J. Coetzee; vroeër benaming was Coetzeerust. Dit lê in die middel van ’n gebied wat tabak, sitrus, koring en mielies produseer. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog deur generaal R. Baden-Powell verower. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,300 (3,200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|