Young, Professor Andrew [boodskap #124664] |
Wed, 23 January 2019 19:13 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Professor Andrew Young was 'n Suid-Afrikaanse geoloog, gebore in Perthshire in 1873. Hy het in Edinburgh gestudeer en is in 1902 as professor van Mineralogie en Geologie aan die South African College aangestel. Hy het groot lof ingeoes vir sy navorsing, hoofsaaklik op die gebied van binnelandse getye. In 1937 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|