Tuis » Taal » Ensiklopedie » York
York [boodskap #124663] |
Wed, 23 January 2019 19:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
York is 'n dorpie naby New Hanover, Natal. In 1849 gestig deur die Byrne-setlaars. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 40 (10 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:57 UTC 2025
|