World’s View [boodskap #124645] |
Wo, 23 Januarie 2019 18:33 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
World’s View is 'n terrein in die Matopo-heuwels van Zimbabwe (Rhodesië) wat deur Cecil John Rhodes gekies is as sy begraafplek. Hy het dit beskryf as "’n Uitsig van die Wêreld". Sedertdien is ’n hele aantal ander Zimbabwiërs (Rhodesiërs) ook daar te ruste gelê, onder andere sir L.S. Jameson, sir C.P. Coghlan en die Shangani-patrollie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|