Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wolseley
Wolseley [boodskap #124635] |
Wed, 23 January 2019 17:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wolseley is 'n dorp in Wes-Kaapland, oorspronklik bekend as Ceresweg. In 1875 gestig toe die spoorlyn daar gebou is, maar dit is gou daarna ter ere van veldmaarskalk lord Wolseley, wat in 1879 in die Zoeloe-oorlog bevel gevoer het, herdoop. Die plek het die eerste keer op die voorgrond gekom vanweë sy wolwasserybedryf. Sedertdien is inmaak- en ander fabrieke daar opgerig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,323 (1,016 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:17 UTC 2025
|