Wildeperd [boodskap #124594] |
Di, 22 Januarie 2019 20:27 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wildeperd (Diplodus trifasciatus) is 'n vissoort wat van Saldanhabaai of verby die Kaap en aan die Natalse kus asook in die Noord-Atlantiese Oseaan aangetref word. Sowat 20 duim lank. Een van die brasems met ’n plat lyf en donker strepe. Sien ook Streepdassie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|